Marike de Klerk | |
Presidentsvrou van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 1989 – 1994 | |
President | F.W. de Klerk |
---|---|
Voorafgegaan deur | Anna Elizabeth Botha |
Opgevolg deur | Winnie Madikizela-Mandela |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 29 Maart 1937 Pretoria |
Sterf | 3 Desember 2001 Kaapstad |
Politieke party | NP |
Eggenoot/-note | Frederik Willem de Klerk |
Kind(ers) | Jan de Klerk, Willem de Klerk, Susan de Klerk |
Alma mater | Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. |
Religie | Gereformeerd |
Marike de Klerk (29 Maart 1937 – 3 Desember 2001) was die presidentsvrou van Suid-Afrika as vrou van die voormalige Staatspresident F.W. de Klerk gedurende 1989–1994. Sy was ook 'n politikus van die voormalige regerende Nasionale Party in haar eie reg. Sy is in 2001 in haar huis in Kaapstad vermoor.