Mark Webber

Mark Webber
Webber in 2017
Webber in 2017
Geboortedatum 27 Augustus 1976 (1976-08-27)
Geboorteplek Queanbeyan, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Volle naam Mark Alan Webber
Nasionaliteit Vlag van Australië Australiër
Aktiewe jare 2002–2013
Ou span(ne) Minardi, Jaguar, Williams, Red Bull
Motornommer 17
Inskrywings 217 (215 wegspringkere)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 9
Podiums 42
Loopbaanpunte 1 047,5
Voorste wegspronge 13
Vinnigste rondtes 19
Eerste F1-wedren 2002 Australiese Grand Prix
Eerste wen 2009 Duitse Grand Prix
Laaste wen 2012 Britse Grand Prix
Laaste inskrywing 2013 Brasiliaanse Grand Prix
Laaste seisoen 2013

Mark Webber (gebore 27 Augustus 1976) is 'n Australiese professionele renjaer, wat tans in die FIA Wêrelduithoukampioenskap as 'n Porsche fabrieksjaer deelneem in die Le Mans Prototipe (LMP1).

Hy was voorheen (2002–2013) 'n Formule Een motorrenjaer vir die Minardi, Jaguar, Williams en Red Bullspanne.


Mark Webber

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne