Mefistofeles

Mefistofeles vlieg oor Wittenberg, in 'n litograaf deur Eugène Delacroix.

Mefistofeles (Duitse uitspraak: mefɪˈstoːfɛlɛs; ook Mephistophilus, Mephostopheles, Mephistophilis, Mephisto, Mephastophilis, en ander spellinge) is 'n demoon in die Duitse folkloristiese tradisie (dit is naamlik 'n Duitse volksverhaal). Die karakter het oorspronklik in letterkunde verskyn as die demoon in die Faustlegende, en het sedertdien verskyn in ander werke as 'n algemene karakter.


Mefistofeles

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne