Melanorosaurus

Melanorosaurus
Tydperk: Laat Trias 201–190 m. jaar gelede
’n Voorstelling van Melanorosaurus readi.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Melanorosaurus

(Haughton, 1924)
Spesies
  • M. readi
  • M. thabanensis

Melanorosaurus ("Swartbergreptiel", van die Grieks μέλας melas, "swart", ὄρος oros, "berg" en σαῦρος sauros, "reptiel") is ’n genus van basale souropodomorf-dinosourusse wat in die Laat Trias-periode geleef het. Dit was ’n plantvreter van Suid-Afrika met ’n groot lyf en stewige bene, wat daarop dui dat dit op al vier pote geloop het.

Die bene van die ledemate was baie groot en swaar, soos dié van 'n tipiese souropode.


Melanorosaurus

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne