Michal Groenewald | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampstermyn 22 Mei 2019 – 28 Mei 2024 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Ignatius Michael "Michal" Groenewald is 'n lid van die Noordwes Provinsiale Wetgewer vir die Vryheidsfront Plus (VF+). Hy is ook die provinsiale leier van die VF+ in die Noordwes. Groenewald se pa, Pieter Groenewald, is die leier van die VF+, en dien as kabinetsminister in die Parlement.[1]