Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Indiana |
County | LaPorte |
Koördinate | 41°42′N 86°53′W / 41.700°N 86.883°W |
Stigting | 1830 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 59,21 vk km |
Hoogte bo seevlak | 191 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 31 150 |
- Bevolkingsdigtheid | 620,4/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Ron Meer (D) |
Amptelike Webwerf | emichigancity.com |
Michigan City is 'n hawestad aan Michiganmeer in die deelstaat Indiana. Die administratiewe setel van La Porte County is hier geleë. Die stad is 90km oos van Chicago. Die nedersetting is in 1833 gestig en het dorpstatus verkry in 1835. Die ontdekkingsreisiger Jacques Marquette het in 1670 Trail Creek besoek. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming in die somer.