Middlesex | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland (1890) |
Seremoniële graafskap Middlesex | |
Hoofstad | verskeie |
Oppervlakte | 601,7 km2 (1961) |
Bevolking | 2 234 543 (1961) |
Bevolkingsdigtheid | 3 713,7 inw./km2 (1961) |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Middlesex |
Administratiewe setel | verskeie |
ISO 3166-2: | GB-MDX |
Oppervlakte | 601,7 km2 (1961) |
Bevolking | 2 234 543 (1961) |
Bevolkingsdigtheid | 3 713,7 inw./km2 (1961) |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
Geen |
Middlesex (uitgespreek /ˈmɪdəlsɛks/) is 'n historiese graafskap in die suidooste van Engeland. In 1974 is die graafskap verdeel om die huidige Groter Londen te vorm. Die naam beteken middel Sakse en is soortgelyk aan Essex (oostelike Sakse) en die voormalige graafskappe van Sussex (suidelike Sakse) en Wessex (westelike Sakse).