Minerva

Minerva
Romeinse godin
’n Mosaïek van die Minerva van Vrede, in die Kongresbiblioteek.
’n Mosaïek van die Minerva van Vrede, in die Kongresbiblioteek.
Naam Minerva
Ouers Jupiter en Metis
Godin van Wysheid
Beskermer van Kunste, musiek, poësie, medisyne, handel en weefwerk
Diere Uil van Minerva
Griekse eweknie  Atena

Minerva was in die Romeinse mitologie die godin van wysheid, kuns, handel en strategie. Sy is met wapens en al uit Jupiter se kop gebore.[1]

  1. Encarta World English Dictionary 1998–2004 Microsoft Corporation.

Minerva

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne