Mmamoloko Kubayi-Ngubane | |
Minister van Menslike Nedersettings
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 5 Augustus 2021 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Lindiwe Sisulu |
Minister van Toerisme
| |
Ampstermyn 30 Mei 2019 – 5 Augustus 2021 | |
Vise | Fish Mahlalela |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Derek Hanekom |
Opgevolg deur | Lindiwe Sisulu |
Minister van Wetenskap en Tegnologie
| |
Ampstermyn 27 Februarie 2018 – 29 Mei 2019 | |
Vise | Zanele kaMagwaza-Msibi |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Naledi Pandor |
Opgevolg deur | Pos afgeskaf |
Minister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 17 Oktober 2017 – 26 Februarie 2018 | |
Vise | Thandi Mahambehlala |
President | Cyril Ramaphosa Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Ayanda Dlodlo |
Opgevolg deur | Nomvula Mokonyane |
Minister van Energie
| |
Ampstermyn 31 Maart 2017 – 17 Oktober 2017 | |
Vise | Thembi Majola |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Tina Joemat-Pettersson |
Opgevolg deur | David Mahlobo |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Mmamoloko Tryphosa Kubayi 8 Mei 1978 Soweto |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Eggenoot/-note | Joel Sihle Ngubane (trou 2017; skei 2021) |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Vista, Damelin, Wits |
Mmamoloko "Nkhensani" Tryphosa Kubayi (gebore 8 Mei 1978 in Soweto, destydse Transvaal) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en dienende kabinetsminister. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Kubayi is tans die Minister van Menslike Nedersettings. Sy was die Minister van Energie in 2017, die Minister van Kommunikasie van 2017 tot 2018, die Minister van Wetenskap en Tegnologie van 2018 tot 2019, en die Minister van Toerisme van 2019 tot 2021.