Modi'in-Maccabim-Re'ut מודיעין-מכבים-רעות موديعين-مكابيم-ريعوت | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 31°54′N 35°00′O / 31.900°N 35.000°O | |
Land | Israel |
Distrik | Sentrale |
Stigting | 2003 |
Regering | |
• Burgemeester | Haim Bibas (Likoed) |
Oppervlak | |
• Totaal | 50,176 km2 (19,373 vk. myl) |
Hoogte | 262 m (860 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 91 328 |
• Digtheid | 1 800/km2 (5 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Bestuurlike sentrum | Modi'in |
Webwerf | modiin.muni.il |
Modi'in-Maccabim-Re'ut, Hebreeus: מודיעין-מכבים-רעות , Arabies: موديعين-مكابيم-ريعوت , is 'n Israelse stad in die Sentrale distrik met sowat 91 000 inwoners in 2017.
Die stad is in 2003 gestig en grens aan die Wesoewer.