Modjadji Hoofkraal | |
---|---|
Koördinate: 23°37′36″S 30°20′51″O / 23.62667°S 30.34750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Groter Letaba |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,25 km2 (1,25 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 745 |
• Digtheid | 537/km2 (1 390/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0,1% |
• Swart mense | 99,8% |
• Ander | 0,1% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 64,7% |
• Suid-Sotho | 30,6% |
• Afrikaans | 2,4% |
• Gebaretaal | 0,8% |
• Ander | 1,5% |
Modjadji Hoofkraal is 'n nedersetting oos van Duiwelskloof, in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Op die berghange bokant die Hoofkraal kom die beskermde Modjadjibroodboom (Encephalartos transvenosus) in groot hoeveelhede voor.