Monument Park | |
---|---|
Koördinate: 25°48′S 28°14′O / 25.800°S 28.233°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,28 km2 (1,27 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 692[1] |
• Digtheid | 1 700/km2 (4 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 0181 |
Skakelkodes | 012 |
Monument Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Monument Park is geleë tussen Waterkloofrif, Kloofsig en Pierre van Ryneveldpark.
Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike horison van Monument Park.
Pretoria middestad | Waterkloof | Waterkloofhoogte | ||
Kloofsig | Waterkloofrif | |||
Monument Park | ||||
Lugmagbasis Waterkloof | Pierre van Ryneveldpark | Elarduspark |