Mooinooi | |
---|---|
Koördinate: 25°45′S 27°33′O / 25.750°S 27.550°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Bojanala |
Munisipaliteit | Madibeng |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,59 km2 (2,16 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 733 |
• Digtheid | 847/km2 (2 190/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 58.4% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 2.9% |
• Swart mense | 38.0% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 59.2% |
• Tswana | 13.1% |
• Engels | 5.7% |
• Suid-Sotho | 5.4% |
• Ander | 16.6% |
Poskode (strate) | 0325 |
Skakelkode | 014 |
Mooinooi is 'n myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika wat ongeveer halfpad tussen Brits en Rustenburg geleë is. Platinum en palladium word hier ontgin. Die dorpie is net suid van die N4 nasionale pad en sowat 8 km oos van Buffelspoortdam.