Mopani-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Mopani
Kaart van Suid-Afrika wat Mopani in Limpopo aandui
Provinsie Limpopo
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC33
Plaaslike munisipaliteite Ba-Phalaborwa, Groter Giyani, Groter Letaba, Groter Tzaneen, Maruleng
Hoofstad Giyani
Burgemeester Pule Josiah Shayi (ANC)[1]
Grootste tale Tsonga, Noord-Sotho, Afrikaans
Oppervlakte 20 011(2011)[2] km²
Bevolking 1 092 507 (2011)[2]

Die Mopani-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite in die Limpopoprovinsie. Die setel van die munisipaliteit is in Giyani met die kode DC33. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Noord-Sotho- of Tsongasprekend.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 11 April 2018.
  2. 2,0 2,1 Sensus-2011 Mopani-distriksmunisipaliteit

Mopani-distriksmunisipaliteit

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne