Mosoel | |
---|---|
Die Tigrisrivier in Mosoel. | |
Koördinate: 36°34′00″N 43°13′00″O / 36.56667°N 43.21667°O | |
Land | Irak |
Streek | Koerdistan |
Goewerment | Ninawa |
Distrik | Mosoel |
Bevolking | |
• Totaal | 1 800 000 |
Tydsone | UTC+3 |
Mosoel (Arabies: الموصل; Koerdies: Mûsil/Nînewe; Turks: Musul) is 'n stad in die noorde van Irak, wat aan die Tigrisrivier geleë is. Die stad het 'n bevolking van 1 800 000 in 2009 gehad en is die derde grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad en Basra. Mosoel is geleë net oos van die grens tot Sirië, suid van Turkye en oos van Iran.