Murchison | |
---|---|
Myndorp | |
Koördinate: 23°58′55″S 30°41′38″O / 23.98194°S 30.69389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Mopani |
Munisipaliteit | Ba-Phalaborwa |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,85 km2 (2,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 288 |
• Digtheid | 220/km2 (600/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 16.2% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 83.2% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 37.2% |
• Afrikaans | 31.0% |
• Noord-Sotho | 8.8% |
• Engels | 7.5% |
• Ander | 15.5% |
Poskode (strate) | 4250 |
Poskode (posbusse) | 4250 |
Murchison is 'n myndorp, 'n nedersetting ± 40 km wes van Phalaborwa in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit is aan die R71 provinsiale pad geleë en val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.