Musina voorheen Messina | |
---|---|
Koördinate: 22°20′17″S 30°02′30″O / 22.33806°S 30.04167°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Musina |
Stigting | 1968 |
Oppervlak | |
• Totaal | 109,38 km2 (42,23 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 42 678 |
• Digtheid | 390/km2 (1 000/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 5.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.7% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 93.3% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Venda | 48.8% |
• Sotho | 11.7% |
• Noord-Sotho | 10.4% |
• Engels | 5.4% |
• Ander | 23.7% |
Poskode (strate) | 0900 |
Skakelkode | 015 |
Webwerf | http://www.musina.gov.za |
Musina (voorheen Messina), is 'n dorp in die noorde van Suid-Afrika in die Limpopoprovinsie. Musina het 'n bevolking van sowat 43 000 mense. Die N1 nasionale pad gaan deur Musina; noord na Beitbrug en suid na Louis Trichardt. Musina is die noordelikste dorp in Suid-Afrika en is 2 000 km vanaf Kaapstad.