NG gemeente Brandvlei

Ds. C.W. Alheit, van 1906 tot 1910 die eerste leraar.
Die NG kerk Brandvlei.
Ds. Frank William Liebenberg, van 1921 tot 1923 die gemeente se derde leraar.
Ds. W.L. Steenkamp en sy vrou Hester, gebore Maree, van 1924 tot 1928 die gemeente se vierde leraarspaar. Hulle het vyf kinders gehad, twee dogters en drie seuns. Een dogter was met 'n predikant getroud en een seun het 'n predikant geword. Mev. Steenkamp is in 1965 oorlede, ses en 'n half jaar ná haar man.
Ds. C.A. du Plessis, van 1938 tot 1945 die sesde leraar.
Ds. Daniël Brink was van 1948 tot 1950 die gemeente se agtste leraar.
Ds. B.J. Cronjé, leraar van 1951 af.

Die NG gemeente Brandvlei is ’n gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Sinode van Noord-Kaapland. In 2016 was hier 142 belydende en 31 dooplidmate.


NG gemeente Brandvlei

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne