Die NG kerk Carolina. Die hoeksteen is op 13 Oktober1888 deur kmdt.genl. P.J. Joubert gelê. Eers op 8 en 9 November1891 kon die gebou ingewy word.Ds. A.G. du Toit was van 1890 tot sy aftrede in 1923 Carolina se eerste leraar.Carolina se NG kerk, 1916.Ds. G.M. Pellissier, leraar van 1924 tot 1934.Lede van die Ring van Lydenburg wat op 17 Februarie1905 op Carolina byeen was. Tweede van links sit ds. A.P. Burger van Middelburg, en naas hom di. H.J. Neethling (Lydenburg, voorsitter), A.G. du Toit (Carolina, scriba), P.W. Ennis (Ermelo), en H.T. Gonin (Belfast). Afgevaardigde kerkraadslede was oudl. J.J. Schutte en diak. C.L.W. von Zwiel (Lydenburg), oudl. J. de Clercq en diak. I.F. Haupt (Middelburg), oudll. L.D. Fourie en D. F. van Aardt (Ermelo), oudl. G.M. Britz en diak. J.C. Swanepoel (Roossenekal), oudl. G.J. van Loggerenberg en diak. P.D. Grobler (Carolina), en oudl. I.J. Breytenbach en diak. C.J. Maré (Belfast).Ds. L.V. Rex was net van 1947 tot 1948 Carolina se leraar toe hy na Bronberg vertrek.Ds. G.J. Snyman, leraar van 1949 tot 1958.Ds. M.E.J. Bezuidenhout, leraar van 1967 tot 1971.