NG gemeente Durbanville

Die kerkgebou in 1917.
Die buiteblad van eerw. Andries Dreyer se Kerksouvenir van Durbanville ter viering van die gemeente se honderdste bestaansjaar in 1926.
Die kerkgebou einde 2015.
Ds. Daniel en mev. Bosman was die leraarspaar van Durbanville van 1904 tot sy aftrede in 1928. Hy is oorlede op 3 April 1930.
Ds. Johannes Jacobus Beck was leraar van Durbanville van 1834 tot en met sy dood op 10 Julie 1886.
Ds. A.D. Lückhoff, leraar van 1886 - 1904.
Ds. Stephanus Salomon Weyers, leraar van 1942 tot 1948. Voorheen was hy leraar van die NG gemeente Venterstad van 1935 tot 1938 en toe van die NG gemeente Greykerk van 1938 tot voor sy koms Durbanville toe.
Ds. F.J. Conradie, medeleraar van 1969 tot 1973.

Die NG gemeente Durbanville is die sewentiende oudste gemeente van die NG Kerk in Suid-Afrika en is in die gelyknamige noordelike stadsgebied van Kaapstad geleë.


NG gemeente Durbanville

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne