NG gemeente Koppies

Koppies se huidige NG moederkerk.
Ds. M.W. Odendaal was van 1909 tot 1911 Koppies se eerste NG leraar.
Die NG kerk Koppies soos dit gelyk het in 1917.
Ds. en Mev. J.J. de Necker, leraarspaar van 1933 tot 1939.
Ds. C.R. Ferreira was van 1912 tot sy dood in 1932 Koppies se tweede leraar.
Ds. J.G.C. Steyn was Koppies se leraar van 1948 tot 1951. Hy het hierheen gekom van Kroonstad-Noord af en weer daarheen vertrek.
Ds. H.J. Moolman is in 1951 hier ontvang.

Die NG gemeente Koppies is 'n gemeente in die Vrystaatse Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk met sy middelpunt op die dorp Koppies. Dit was met sy stigting nagenoeg die 45ste gemeente in die Vrystaatse Kerk.


NG gemeente Koppies

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne