NG gemeente Lydenburg

Ds. P.A.C. van Heiningin, van 1859 tot 1865 die eerste leraar, waarna hy oorgegaan het na die NH Kerk.
Die NG kerk Lydenburg.
Nagmaal op Lydenburg omstreeks 1900.
Ds. J.G. Kriel, ouer broer ds. Abraham Kriel, leraar van 1871 tot 1879.
Ds. H.J. Neethling, leraar van 1881 tot sy aftrede in 1911. Hy is oorlede op 3 Februarie 1914.
Lede van die Ring van Lydenburg wat op 17 Februarie 1905 op Carolina byeen was. Tweede van links sit ds. A.P. Burger van Middelburg), en naas hom di. H.J. Neethling (Lydenburg, voorsitter), A.G. du Toit (Carolina, scriba), P.W. Ennis (Ermelo), en H.T. Gonin (Belfast). Afgevaardigde kerkraadslede was oudl. J.J. Schutte en diak. C.L.W. von Zwiel (Lydenburg), oudl. J. de Clercq en diak. I.F. Haupt (Middelburg), oudle. L.D. Fourie en D. F. van Aardt (Ermelo), oudl. G.M. Britz en diak. J.C. Swanepoel (Roossenekal), oudl. G.J. van Loggerenberg en diak. P.D. Grobler (Carolina), en oudl. I.J. Breytenbach en diak. C.J. Maré (Belfast).

Die NG gemeente Lydenburg is die derde oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die destydse Transvaal. Dis die oudste gemeente in die Kerk se Oostelike Sinode.


NG gemeente Lydenburg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne