NG gemeente Maitland

Ds. F.X. Roome, konsulent van Maitland.
Die gemeente se kerkgebou, wat hy deel met 'n Frans-Engelse evangeliese gemeente, in Voortrekkerweg.
Eerw. (later dr.) Andries Dreyer omstreeks 1907 toe hy die NG gemeente Kaapstad se leraar met werkkring die Kleurlingwyk Hanoverstraat was. Voorheen was hy aan die wyk Maitland verbonde van 1901 tot 1903. Dis op 29 Desember 2018 in 'n brand in puin gelê.
Dr. Barend Johannes Haarhoff was van 1905 tot 1912 leraar van die NG gemeente Kaapstad met spesiale werkkring die wyk Maitland. Sy seun was die klassikus, skrywer en digter prof. T.J. Haarhoff.
Dr. Servaas Hofmeyr Rossouw, leraar van 1944 af (einddatum onbekend).

Die NG gemeente Maitland, deesdae die Maitland Gemeenskapskerk, is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Kaapstadse voorstad met dieselfde naam.


NG gemeente Maitland

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne