NG gemeente Middelburg, Mpumalanga

Ds. en mev. D.F. Bosman was van 1874 tot 1880 Middelburg se eerste leraarspaar.
Die NG moederkerk Middelburg, Mpumalanga, soos dit omstreeks 1966 gelyk het.

Die NG gemeente Middelburg (Mpumalanga) is 'n gemeente in die Nederduitse Gereformeerde Kerk se Oostelike Sinode. Dit was, voor die Transvaalse Kerk in twee, drie en later vier Sinodes verdeel het, die tiende oudste gemeente van dié kerk. Dit het vroeër bekendgestaan as die gemeente Middelburg, Transvaal, maar sedert omstreeks 1994 as Middelburg, Mpumalanga, om dit te onderskei van die Oos-Kaapse gemeente Middelburg.


NG gemeente Middelburg, Mpumalanga

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne