NG gemeente Murraysburg

Die NG kerk op Murraysburg. Ds. R.D. MacDonald het die hoeksteen gelê op 19 Januarie 1907.
Ds. Jan Hendrik Hofmeyr as jong getroude predikant op Murraysburg.
Die ou NG kerkgebou op Murraysburg.
Die kerkgebou van die NG gemeente Murraysburg in 1917 afgeneem.
Isabella Hofmeyr, 'n dogter van die konsulent van Murraysburg toe haar latere eggenoot deur haar vader, ds. Andrew Murray sr., bevestig is in sy eerste gemeente.
Ds. S.J. Perold was Murraysburg se leraar van 1898 tot 1904.
Ds. G.D. du Toit, leraar van 1925 tot 1937 toe hy spesiale evangelieprediker van die Kaapse Kerk geword het.

Die NG gemeente Murraysburg is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Oos-Kaapse Sinode, hoewel die dorp Murraysburg sedert 1994 binne die provinsie Wes-Kaap val.


NG gemeente Murraysburg

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne