NG gemeente Nieuwoudtville

Die NG Gemeente Nieuwoudtville ressorteer onder die Ring van Clanwilliam en het sy middelpunt op die gelyknamige dorp in die suidwestelike uithoek van die provinsie Noord-Kaap, sowat 70 km noordwes van Calvinia en 50 km noordoos van Vanrhynsdorp. Hoewel die gemeente in die Noord-Kaap geleë is, val dit sedert die ontbinding van die Ring van Calvinia onder die aanliggende, Wes-Kaapse ring.


NG gemeente Nieuwoudtville

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne