NG gemeente Oudtshoorn

Nagmaal by die ou NG kerk op Oudtshoorn, omstreeks die middel van die 19de eeu.
Die kerkgebou van die NG moedergemeente Oudtshoorn se hoeksteen is op 15 Januarie 1861 gelê, maar weens probleme is dit eers in 1879 of '80 voltooi nadat Hager gekontrakteer is om probleme met die bouplan reg te stel.
Die ou pastorie oorkant die kerk is omstreeks 1881 opgerig.
Ds. J.W. Snyman, leraar van 1919 tot 1921.

Die NG gemeente Oudtshoorn is die moedergemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op Oudtshoorn, die hoofdorp van die Klein-Karoo.


NG gemeente Oudtshoorn

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne