NG gemeente Prins Albert

Die kerkgebou van die NG gemeente op Prins Albert, waarvan die hoeksteen op 1 Oktober 1860 gelê is.
Ds. J.H. Neethling, van 1852 tot 1858 Prins Albert se eerste leraar.
Ds. Willem Adolph Krige, leraar van 1859 tot 1883.
Ds. Adriaan Hofmeyr, leraar van 1883–1895.

Die NG gemeente Prins Albert is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk wat op 24 November 1842 van die NG gemeente Beaufort-Wes afgestig is as die 19de gemeente in wat tans die Sinode van Wes-en-Suid-Kaapland is en slegs die 29ste gemeente in die hele Kerk.


NG gemeente Prins Albert

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne