Ds. G.J. Rousseau, leraar van 1905 tot 1911. Roossenekal was die eerste van sy drie gemeentes tot hy op 31 Oktober1918 tydens die Groot Griep omgekom het.Die NG kerk Roossenekal, ontwerp deur Gerard Moerdyk, is geleë by Laersdrif aan die R555 tussen Roossenekal en Middelburg, Mpumalanga. Die argitek was ene A.D. Theron.Ds. H.J. de Vos, leraar van 1912 tot 1915.Lede van die Ring van Lydenburg wat op 17 Februarie1905 op Carolina byeen was, terwyl Roossenekal vakant was voor die koms van ds. G.J. Rossouw. Tweede van links sit ds. A.P. Burger van Middelburg, en naas hom di. H.J. Neethling (Lydenburg, voorsitter), A.G. du Toit (Carolina, scriba), P.W. Ennis (Ermelo), en H.T. Gonin (Belfast). Afgevaardigde kerkraadslede was oudl. J.J. Schutte en diak. C.L.W. von Zwiel (Lydenburg), oudl. J. de Clercq en diak. I.F. Haupt (Middelburg), oudle. L.D. Fourie en D. F. van Aardt (Ermelo), oudl. G.M. Britz en diak. J.C. Swanepoel (Roossenekal), oudl. G.J. van Loggerenberg en diak. P.D. Grobler (Carolina), en oudl. I.J. Breytenbach en diak. C.J. Maré (Belfast).ds. N.J. Veltman, leraar van 1925 tot 1928, en daarna tot sy aftrede in 1965 van die Ermelo.Ds. J.W. Dednam was leraar hier van 1949 tot 1971.