NG gemeente Somerset-Oos

Ds. George Morgan, eerste leraar van 1825–1841.
Die standbeeld van ds. J.H. Hofmeyr, die derde leraar van 1867–1908, voor die kerkgebou.
Die kerkgebou is ontwerp deur die argitek Carl Otto Hager, 'n Duitse boorling, Suid-Afrika se grootste eksponent van die Neo-Gotiese boukuns.[1]
Dié foto is geneem van 'n portret van ds. Jan Hendrik Hofmeyr, leraar van 1867 tot 1908, wat hang in die Somerset-Oos-museum, wat indertyd die pastorie was.

Die NG gemeente Somerset-Oos is die vierde oudste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode van Oos-Kaapland en die 15de oudste in die hele Kerk.

  1. Artefacts.co.za

NG gemeente Somerset-Oos

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne