NG gemeente Steynsrus

Ds. A.L. Janse van Rensburg was van 1912 tot 1919 die gemeente se eerste leraar.
Die NG kerk op Steynsrus, ontwerp deur Gerard Moerdijk. Ds. J.R. Alheit het die hoeksteen gelê op 7 April 1928.
Ds. J.R. Alheit was van 1920 tot 1930 die gemeente se tweede leraar.
Steynsrus se eerste NG kerk, waarvan pres. M.T. Steyn die hoeksteen gelê het op 15 November 1911.
Ds. J.J. Krige, van 1939 tot 1945 die vyfde leraar.
Ds. L.E. du Toit, van 1945 tot 1947 reeds Steynsrus se sesde NG leraar.

Die NG gemeente Steynsrus is 'n Vrystaatse gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Ring van Lindley.


NG gemeente Steynsrus

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne