NG gemeente Willowmore

Ds. Pieter Ham, van 1865 tot 1866 Willowmore se eerste predikant.
Die huidige kerkgebou is opgerig in die tentsyl (kappiekerk) wat indertyd soos 'n veldbrand deur die hele land versprei en die opvolger van die Neo-Bisantynse boustyl was. Dis ingewy op 5 Desember 1964 aan die einde van die gemeente se eeufeesjaar.
Die vorige kerkgebou, waarskynlik ontwerp deur Carl Otto Hager, hoewel geen bron dit kan bevestig nie en hyself nie melding daarvan gemaak het in sy dagboek nie.

Die NG gemeente Willowmore is een van die honderd oudste gemeentes van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en een van die 25 oudste gemeentes van die Kerk in die Sinode van Oos-Kaapland.


NG gemeente Willowmore

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne