Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Azerbeidjan |
Lande | Nachitsjewan |
Koördinate | 39°12′32″N 45°24′44″E / 39.20889°N 45.41222°O |
Gestig op | 1539 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 35,48 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 000 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2009) | 75 972 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 141/vk km |
Tydsone | UTC +4 |
- Somertyd | UTC +5 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | nakhchivan.az |
Nachitsjewan (Aserbeidjans: Naxçıvan) is die hoofstad en grootste stad van die outonoom eksklawe Nachitsjewan van Azerbeidjan. Die stad het 75 972 inwoners in 2009 gehad en 'n oppervlakte van 35,48 km².