Nadezjda Kroepskaja | |
---|---|
Nadezjda Kroepskaja, omstreeks 1890's.
| |
Gebore | 26 Februarie [O.S. 14 Februarie] 1869; Sint Petersburg, Russiese Ryk |
Oorlede | 27 Februarie 1939 Moskou, Sowjetunie |
Volle naam | Nadezjda Konstantinowna Kroepskaja (Надежда Константиновна Крупская) |
Nadezjda Konstantinowna Kroepskaja (Russies: Наде́жда Константи́новна Кру́пская, ook bekend as Nadia of Kroepskaja; 26 Februarie [O.S. 14 Februarie] 1869 – 27 Februarie 1939)[1] was ’n Russiese Bolsjewistiese rewolusionêr en politikus. Sy is in 1898 getroud met haar mede-rewolusionêr Wladimir Lenin en was van 1929 tot 1939 ’n onderminister van opvoeding.