| ||||
Ligging van Namaland in Suidwes-Afrika | ||||
Hoofstad | Keetmanshoop | |||
Regering | Republiek | |||
Historiese tydperk | Apartheid | |||
- Stigting | 1 Julie 1980 | |||
- Weer ingelyf in Suidwes-Afrika | 29 Julie 1989 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1964 | 21 677 km2 8 370 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1964 skatting | 35 000 | |||
Digtheid | 1,6 /km² 4,2 /sq mi | |||
Geldeenheid | Suid-Afrikaanse Rand |
Namaland was 'n vorige Bantoestan (tuisland) in die suide van Suidwes-Afrika. Dit het 'n oppervlak van sowat 21 677 vierkante kilometer beslaan. Die hoofstad was Keetmanshoop. Die tuisland was geskep vir die Namaprekende mense te huisves en in 1964 het dit meer as 35 000 inwoners gehad.
Volgens die voorbereiding van die Namibiese onafhanklikheid van Suid-Afrika, is die tuisland heringelyf by Suidwes-Afrika, en wel as deel van Karas, Hardap, Khomas, Erongo en Omaheke.