Natasha Mazzone | |
Mazzone in 2018 | |
Leier | John Steenhuisen |
---|---|
Skaduminister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie
| |
Ampstermyn 21 April 2023 – 14 June 2024 | |
Voorafgegaan deur | Dianne Kohler-Barnard |
Opgevolg deur | Pos vakant |
Hoofsweep van die Amptelike Opposisie
| |
Ampstermyn 31 Oktober 2019 – 18 Augustus 2022 | |
Vise | Jacques Julius |
Voorafgegaan deur | John Steenhuisen |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Mei 2009 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 9 Mei 1979 Pretoria |
Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Eggenoot/-note | Kevin Mileham (2017–) |
Alma mater | Universiteit van Pretoria Universiteit van Suid-Afrika |
Natasha Wendy Anita Mazzone (gebore op 9 Mei 1979) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans as die hoofsweep van die amptelike opposisie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy dien al sedert 2009 as 'n LP en verteenwoordig die grootste opposisieparty, die Demokratiese Alliansie (DA). Sy is die tweede ondervoorsitter van die Federale Raad van die DA en die party se woordvoerder oor staatskaping. Sy was voorheen adjunk- skaduminister van justisie en staatkundige ontwikkeling, skaduminister van openbare ondernemings en ook skaduminister van kommunikasie.