Natriumbikarbonaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Natriumbikarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NaHCO3
Molêre massa 84.01 g/mol
CAS-nommer 144-55-8  
Voorkoms wit, kristallyn
Fasegedrag  
Selkonstantes a=352pm; b=970pm; c=807pm; β=112°  
Ruimtegroep P21/c 
Nommer 14  
Schönfliess-simbool C52h 
Strukturbericht G0₁₂
Smeltpunt 300 °C (573.15 K)
Kookpunt
Digtheid 2.16 g/cm3
Oplosbaarheid 100

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Natriumbikarbonaat (Natriumwaterstofkarbonaat, koeksoda) is 'n wit kristallyne stof wat dikwels as rysmiddel en bestanddeel in bakpoeier gebruik word. Dit is die waterstofkarbonaat-Sout (chemiese stof) van natrium. Dit kom in die natuur as die mineraal nahcoliet voor.[1]

  1. "Nahcolite". Mindat 2831.

Natriumbikarbonaat

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne