Ligging | Magny-Cours, Frankryk |
---|---|
Tydsone | UTC+01:00 |
Groot byeenkomste | Formule Een, GP2-reeks, Wêreldsuperfietskampioenskap, Wêreldtoermotorkampioenskap |
Grand Prix-renbaan | |
Lengte | 4.411 km (2.741 mi) |
Draaie | 17 |
Rondterekord | 1:15.377 ( Michael Schumacher, Ferrari, 2004) |
Nasionale renbaan | |
Lengte | 2.684 km (1.668 mi) |
Draaie | 12 |
Klubbaan | |
Lengte | 1.727 km (1.073 mi) |
Draaie | 11 |
Die Nevers Magny-Cours-renbaan (Circuit de Nevers Magny-Cours) is 'n motorrenbaan in Frankryk, naby die dorpe Magny-Cours en Nevers. Dit is welbekend omrede dit die Formule Een Franse Grand Prix gehuisves het van 1991 tot 2008.