Newcastle | |
---|---|
Koördinate: 27°45′0″S 29°56′0″O / 27.75000°S 29.93333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distriksmunisipaliteit | Amajuba |
Plaaslike Munisipaliteit | Newcastle |
Stigting | 1864 |
Regering | |
• Burgemeester | Dr Ntuthuko Mahlaba (ANC) |
• Munisipale bestuurder | Bongani Ntanzi |
Hoogte | 1 194 m (3 917 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 419 271 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Poskode | 2940 |
Skakelkodes | 034 |
Webwerf | www.newcastle.gov.za |
Newcastle is 'n nedersetting in die Natalse middellande, 'n streek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is geleë in die noordweste van die provinsie, aan die oewers van die Ncandurivier, en word deur die Drakensberge omring in die noorde, weste en suide.