Ngconde Balfour | |
Hoëkommissaris te Botswana
| |
Minister van Korrektiewe Dienste
| |
---|---|
Ampstermyn 29 April 2004 – 10 Mei 2009 | |
President | Thabo Mbeki |
Voorafgegaan deur | Ben Skosana |
Opgevolg deur | Nosiviwe Mapisa-Nqakula |
Minister van Sport en Ontspanning
| |
Ampstermyn 21 Junie 1999 – 28 April 2004 | |
Voorafgegaan deur | Steve Tshwete |
Opgevolg deur | Makhenkesi Stofile |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Nngconde Mathemba Bryce Balfour 23 Augustus 1954 Alice, Oos-Kaap |
Politieke party | African National Congress |
Ngconde Balfour (* 23 Augustus 1954, Alice, Oos-Kaap) is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus.[1]
Hy het tussen 1999 en 2008 as die Minister van Korrektiewe Dienste en Minister van Sport en Ontspanning gedien.