Land | Viëtnam |
Provinsie | Khanh Hoa |
Koördinate | 12°15′N 109°11′E / 12.250°N 109.183°O |
Gestig op | 1653 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 251 vk km |
Hoogte bo seevlak | 19 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 493 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 964,1/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
Nha Trang is 'n stad in die suide van Viëtnam met 'n bevolking van ongeveer 493 000 mense (2008). Dit is 375 km van Ho Chi Minh-stad (voorheen Saigon) geleë. Dit is 'n petroleum-sentrum van Vietnam en 'n toerisme-bestemming, met 'n paar mooi strande.