Nhlanhla Nene | |
Minister van Finansies
| |
Ampstermyn 27 Februarie 2018 – 9 Oktober 2018 | |
Vise | Mondli Gungubele |
---|---|
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Malusi Gigaba |
Opgevolg deur | Tito Mboweni |
Ampstermyn 26 Mei 2014 – 9 Desember 2015 | |
Vise | Mcebisi Jonas |
President | Jacob Zuma |
Voorafgegaan deur | Pravin Gordhan |
Opgevolg deur | David van Rooyen |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Desember 1958 Kranskop, Unie van Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress |
Alma mater | Universiteit van Wes-Kaapland |
Nhlanhla Musa Nene ([ˈnɬanɬa ˈnɛnɛ], gebore op 5 Desember 1958 op Kranskop) was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.
Hy het twee keer as die Suid-Afrikaanse minister van finansies gedien: 26 Mei 2014 tot 9 Desember 2015 onder president Jacob Zuma en van 27 Februarie 2018 tot 9 Oktober 2018 onder president Cyril Ramaphosa.
Voorafgegaan deur Malusi Gigaba |
Minister van Finansies 2018–2018 |
Opgevolg deur Tito Mboweni |
Voorafgegaan deur Pravin Gordhan |
Minister van Finansies 2014–2015 |
Opgevolg deur David van Rooyen |