Nicolaas Havenga

Nicolaas Havenga
Nicolaas Havenga

Minister van Finansies
Ampstermyn
1929 – 1934
Eerste minister J. B. M. Hertzog
Voorafgegaan deur Henry Burton
Opgevolg deur Jannie Hofmeyr

Minister van Finansies
Ampstermyn
1948 – 1954
Eerste minister Daniël François Malan
Voorafgegaan deur Claud Sturrock
Opgevolg deur Eric Louw

2de Leier van die Volksraad
Ampstermyn
1948 – 1954
Voorafgegaan deur Jannie Hofmeyr
Opgevolg deur Blackie Swart

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Mei 1882
Blesbok naby Fauresmith
Sterf 14 Maart 1957 (op 74)
Politieke party Nasionale Party (tot 1934, vanaf 1951)
Verenigde Party (1934–1941)
Afrikanerparty (1941–1951)
Eggenoot/-note Elisabeth Benyon Sanders (1884–1917)
Olive Sanders (1919–1957)

Nicolaas Christiaan Havenga, oftewel N.C. (Klasie) Havenga, (* plaas Blesbok naby Fauresmith, 1 Mei 1882 – † Kaapstad, 14 Maart 1957) was 'n Suid-Afrikaanse boer, staatsman en finansier. Hy was minister van finansies onder Eerste Ministers J. B. M. Hertzog (1929-1934) en D. F. Malan (1948-1954).


Nicolaas Havenga

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne