Ds. Nicolaas Snyman | |
Ds. N.T. Snyman
| |
Naam | Nicolaas Tjaart Snyman |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1911 De Aar |
Sterfte | 1 Julie 1951 (op 40) |
Kerkverband | Gereformeerd |
Gemeente(s) | Kroonstad-kombinasie 1937–1939 Kuruman-kombinasie 1939–1943 Oos-Londen-kombinasie 1943–1946 Barkly-Oos 1946–1948 Port Elizabeth 1948–1949 Venterstad 1949-1951 |
Jare aktief | 1937–1951 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Nicolaas Tjaart Snyman (De Aar, Kaapland, Suid-Afrika, 1 Februarie 1911 – Venterstad, Kaapland, Suid-Afrika, 1 Julie 1951) was tussen 1937 en sy dood predikant in ses gemeentes of kombinasies van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, waarvan een in die Vrystaat, een in die Noord-Kaap en vier in die Oos-Kaap.