Ds. Nicolaas Jacob Renier Swart | |
Ds. N.J.R. Swart
| |
Naam | Nicolaas Jacob Reinier Swart |
---|---|
Geboorte | 3 Junie 1831 Amsterdam, Nederland |
Sterfte | 20 Februarie 1892 (op 60) Mosselbaai Kaapkolonie |
Kerkverband | Gereformeerde Kerk |
Gemeente(s) | Pretoria, 1866–1872 |
Jare aktief | 1866–1872 |
Kweekskool | Potchefstroom |
Ds. Nicolaas Jacob Reinier Swart (Amsterdam, Nederland, 3 Junie 1831 – Mosselbaai, Kaapkolonie, 20 Februarie 1892) was predikant in die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika, Transvaalse hoofamptenaar (later staatsekretaris genoem) en sakeman.