Nieu-Guelderland | |
---|---|
Koördinate: 29°19′S 31°20′O / 29.317°S 31.333°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | iLembe |
Munisipaliteit | KwaDukuza |
Stigting | 1859 |
Nieu-Guelderland is 'n klein dorpie aan die noordkus van Kwazulu-Natal in Suid-Afrika en is 16 km noord van KwaDukuza.