Nikolaas I van Rusland

Nikolaas I
Keiser van die Hele Rusland
Nikolaas I van Rusland
Dinastie Romanof
Bewind 1825–1855
Kroning 3 September 1826
Volle naam Nikolaas Pawlowitsj Romanof
Ander titels Tsaar
Koning van Pole (tot 1831)
Gebore 6 Julie 1796
Gesterf 2 Maart 1855
Voorganger Aleksander I
Opvolger Aleksander II
Gade Charlotte van Pruise (Alexandra Fjodorowna)
Kinders Aleksander II, Maria, Olga, Aleksandra, Konstantin, Nikolaas, Michail
Vader Paul van Rusland
Moeder Sophia Dorothea Augusta Louisa van Württemberg (Maria Fjodorowna)

Nikolaas I Pawlowitsj (Russies: Николай I Павлович) (6 Julie 1796 tot 2 Maart 1855) was van 1825 tot met sy dood in 1855 keiser van Rusland. Hy was een van die land se heel konserwatiefste keisers.

Die skrywer Iwan Toergenef sou die Rusland van Nikolaas I soos volg beskryf: " ’n mengsel van lig en duisternis, van Europese beskawing en Asiatiese barbaarsheid".


Nikolaas I van Rusland

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne