Die Nuwe Taiwannese dollar (ISO 4217-kode: TWD), Chinees: 新臺幣 , is sedert 1949 die amptelike geldeenheid van die Republiek China (Taiwan).
Die wisselkoers op 14 September 2023:
Nuwe Taiwannese dollar