Nyanga

Nyanga
Dorp
Nyanga is in Wes-Kaap
Nyanga
Nyanga
 Nyanga se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°59′43″S 18°35′05″O / 33.99528°S 18.58472°O / -33.99528; 18.58472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Stigting1955
Oppervlak
 • Totaal3,09 km2 (1,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal57 996
 • Digtheid18 769/km2 (48 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,2%
 • Indiërs/Asiërs0,1%
 • Bruin mense0,3%
 • Swart mense98,8%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Xhosa90,2%
 • Engels3,0%
 • Suid-Sotho1,6%
 • Ander5,1%
Poskode (strate)
7755
Poskode (posbusse)
7750
Skakelkode021

Nyanga (Xhosa vir: "maan") is 'n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Nyanga 'n bevolking van 57 996 gehad. Nyanga is in 1955 tydens Apartheid vir swart mense gestig, nadat Langa nie meer geskik was vir verdere bevolkingsgroei nie.

Nyanga is sowat 26 km oos van Kaapstad langs die N2 op die Kaapse Vlakte, digby die Kaapstad Internasionale Lughawe geleë. Nyanga beskik oor 'n spoorwegstasie van PRASA se Metrorail. Vir toeriste word toere deur dié township aangebied.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Nyanga". Sensus 2011.

Nyanga

Dodaje.pl - Ogłoszenia lokalne