| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC15 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Mbizana, Ngquza Hill, Ntabankulu,Port St Johns, Mhlontlo, Koning Sabata Delindyebo, Nyandeni | ||
Hoofstad | Mthatha | ||
Burgemeester | Zoleka Capa (ANC) | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels, Zoeloe | ||
Oppervlakte | 12 095 km² | ||
Bevolking | 1 364 943 (2011) |
Die O.R. Tambo-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Mthatha. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC15.